Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Orde van Ikhamanga

Orde van Ikhamanga
orde
Datum van stigting of ontstaan30 November 2003Wysig
Inheemse etiketOrder of IkhamangaWysig
LandSuid-AfrikaWysig
Conferred byPresident van Suid-AfrikaWysig
Volgende hoër rangOrder of LuthuliWysig
Volgende laer rangOrder of Mendi for BraveryWysig
StingtingsplekPretoriaWysig
Lint wat vir die Orde van Ikhamanga gebruik word.

Die Orde van Ikhamanga is 'n Suid-Afrikaanse eerbetoning. Dit is op 30 November 2003 ingestel en word deur die President van Suid-Afrika toegeken aan presteerders in kuns, kultuur, literatuur, musiek, joernalistiek en sport (wat aanvanklik deur Orde van die Kremetart vereer is). Die orde bestaan uit drie klasse:

  • Goud (OIG), vir buitengewone prestasie,
  • Silwer (OIS), vir 'n uitstekende prestasie,
  • Brons (OIB) vir uitstaande prestasie.

"Ikhamanga" is die Xhosa-naam vir die strelitziablom.


Previous Page Next Page