Oscar Mabuyane | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Voorafgegaan deur | Phumulo Masualle |
---|---|
Lid van die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 19 Februarie 2018 | |
Provinsiale voorsitter van die African National Congress
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 Oktober 2017 | |
Vise | Mlungisa Mvoko |
Voorafgegaan deur | Phumulo Masualle |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Lubabalo Oscar Mabuyane 24 Februarie 1974 Engcobo, Transkei, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Sjabloon:Landdata Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Siyasanga |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Universiteit van Fort Hare |
Lubabalo Oscar Mabuyane (gebore 24 Februarie 1974) is 'n Suid-Afrikaanse ekonoom en politikus wat die huidige premier van die Oos-Kaap is. Hy is in Mei 2019 as premier verkies, en is ook 'n lid van die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer. Van 2018 tot 2019 het hy as die provinsie se LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede gedien. Mabuyane is 'n lid van die African National Congress (ANC) en die party se provinsiale voorsitter.