Owen K. Garriott | |
---|---|
Owen K. Garriott in September 1971 | |
Gebore | Owen Kay Garriott 22 November 1930 |
Sterf | 15 April 2019 (op 88) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder |
Eggenoot | Helen Mary Walker (huwelik in 1952) Evelyn L. Garriott |
Kinders | Randall O., Robert K., Richard A., Linda S. |
Ouer(s) | Owen en Mary Catherine Garriott (née Mellick) |
Owen Kay Garriott (22 November 1930 – 15 April 2019) was 'n Amerikaanse elektriese ingenieur wat 60 dae aan boord van Skylab se derde missie in 1973 deurgebring het. Hy het ook 10 dae aan boord van die Spacelab-1 op 'n ruimtependeltuig in 1983 deurgebring. Hy is die medestigter en president van Immunotherapeutics, Inc. in Huntsville, Alabama. Hy is die vader van Robert Garriott en sy ander seun, Richard Garriott het ook 'n ruimtevaart onderneem. Garriott was deel van Nasa se Ruimtevaardergroep 4-inname.