Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Oxfordium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Kryt Vroeg Berriasium jonger
Jura Laat Titonium 145,0–152,1
Kimmeridgium 152,1–157,3
Oxfordium 157,3–163,5
Middel Callovium 163,5–166,1
Batonium 166,1–168,3
Bajosium 168,3–170,3
Aalenium 170,3–174,1
Vroeg Toarsium 174,1–182,7
Pliensbachium 182,7–190,8
Sinemurium 190,8–199,3
Hettangium 199,3–201,3
Trias Laat Rhaetium ouer
Die verdeling van die Jura (IKS).
’n Sikliese afwisseling van klei en mergel (grys, sagter lae) met kalksteen (harder, ligter lae) uit die Oxfordium in die Switserse Jura-gebergte.

Die Oxfordium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Jura (serie/epog Laat Jura). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 163,5 tot 157,3 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Callovium en gevolg deur die Kimmeridgium.

  1. Gradstein et al. (2012)

Previous Page Next Page






الأكسفوردي Arabic Oxfordianu AST Oksfordij BS Oxfordià Catalan Oxford (stratigrafická jednotka) Czech Oxfordium German Oxfordian (stage) English Oxfordiense Spanish Oxfordiar EU آکسفوردین FA

Responsive image

Responsive image