Pan Africanist Congress of Azania | |
PAC | |
![]() | |
Leier | Mzwanele Nyhontso |
---|---|
Slagspreuk | Izwe Lethu!! Our Land!! |
Gestig | 6 April 1959 |
Afgestig van | African National Congress |
Hoofkwartier | 10de vloer, Marbletorings, Eloff & Marshall Straate, Johannesburg, Gauteng[1] |
Studentevleuel | Pan Africanist Student Movement of Azania |
Jeugvleuel | Pan Africanist Youth Congress of Azania |
Ideologie | Swart nasionalisme Pan-Afrikanisme Afrika-sosialisme[2] |
Amptelike kleure | Geel, groen, swart |
Webblad | Amptelike webwerf |
Die Pan Africanist Congress of Azania (vroeër bekend as die Pan Africanist Congress, afgekort as die PAC) was 'n Suid-Afrikaanse bevrydingsbeweging en is nou 'n klein politieke party in Suid-Afrika. Dit is op 6 April 1959 gestig nadat 'n paar lede van die ANC weggebreek het omdat hulle beswaar gemaak het teen die vervanging van die Program van Aksie van 1949 wat vervang is met die Vryheidsmanifes in 1955.[3][4] Robert Sobukwe is verkies as die eerste president tydens die stigtingskongres wat in 1959 in Johannesburg gehou is.