Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Parasaurolophus

Parasaurolophus
Tydperk: 76.5–73 m. jaar gelede
Laat Kryt
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Infraorde:
Familie:
Genus:
Parasaurolophus

(Parks, 1922)
Spesies
  • P. walkeri
  • P. tubicen
  • P. cyrtocristatus

Parasaurolophus was ’n genus ornitopode-dinosourusse wat sowat 76,5 miljoen tot 73 miljoen jaar gelede tydens die Laat Krytperiode in Noord-Amerika voorgekom het.[1] Hulle was plantvreters wat soms op twee en soms op vier pote geloop het.

Hulle was lede van Hadrosauridae, ’n uiteenlopende familie Kryt-dinosourusse wat bekend is vir hul vreemde kopversierings. Dié genus het ’n groot kam op hul kop gehad wat ’n lang, krom buis gevorm het wat agtertoe en weg van die kop af gestaan het.

  1. Evans, D.C., Bavington, R. en Campione, N.E. (2009). "An unusual hadrosaurid braincase from the Dinosaur Park Formation and the biostratigraphy of Parasaurolophus (Ornithischia: Lambeosaurinae) from southern Alberta. Geargiveer 8 April 2020 op Wayback Machine" Canadian Journal of Earth Sciences, 46(11): 791–800. doi:10.1139/E09-050

Previous Page Next Page