Patrick McKenzie (gebore op 8 Desember 1952 in Kaapstad) is 'n Suid-Afrikaanse politikus uit die bruin gemeenskap, agtereenvolgens lid van die Arbeidersparty (1984-1991), van die Nasionale Party (1991-1998), van die Nuwe Nasionale Party (1998-1999) en van die African National Congress (sedert 1999).