Paul Kagame | |
Paul Kagame in 2024 | |
4de President van Rwanda
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 April 2000 | |
Eerste minister | Bernard Makuza Pierre Habumuremyi Anastase Murekezi Édouard Ngirente |
---|---|
Voorafgegaan deur | Pasteur Bizimungu |
16de Voorsitter-in-kantoor van die Britse Statebond
| |
Ampstermyn 28 Januarie 2018 – 10 Februarie 2019 | |
Monarg | Elizabeth II |
Voorafgegaan deur | Alpha Condé |
Opgevolg deur | Abdel Fattah el-Sisi |
Adjunkpresident van Rwanda
| |
Ampstermyn 19 Julie 1994 – 22 April 2000 | |
President | Pasteur Bizimungu |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 19 Julie 1994 – 22 April 2000 | |
President | Pasteur Bizimungu |
Voorafgegaan deur | Augustin Bizimana |
Opgevolg deur | Emmanuel Habyarimana |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 23 Oktober 1957 Tambwe, Gitarama, Ruanda-Urundi (nou Nyarutovu, Rwanda) |
Politieke party | FPR |
Eggenoot/-note | Jeannette Nyiramongi (huwelik in 1989) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Amerikaanse Weermagbevel en Algemene Personeelkollege |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | National Resistance Army (1979–1990) Rwandese Patriotiese Front (sedert 1990) Rwanda (sedert 1994) |
Jare in diens | 1979–2000 |
Oorloë/Veldslae | Ugandese Bosoorlog Rwandese Burgeroorlog |
Paul Kagame (gebore 23 Oktober 1957) is die huidige president van Rwanda. Hy was medestigter van die Rwandese Patriotiese Front en is bekend vir sy rol tydens die veldtog wat die 1994-volksmoord teen die Tutsi in Rwanda en sy ingryping in die Tweede Kongo-oorlog beëindig het.