Pauley Perrette | |
![]() | |
Geboorte | 27 Maart 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pauley Perrette (gebore 27 Maart 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Almost Famous (2000) en Brother Bear (2003), en in die televisiereeks NCIS (2003).