Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Pearly Beach

Pearly Beach
Satellietfoto van die dorp
Satellietfoto van die dorp
Pearly Beach is in Wes-Kaap
Pearly Beach
Pearly Beach
Koördinate: 34°39′0″S 19°29′0″O / 34.65000°S 19.48333°O / -34.65000; 19.48333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitOverberg
Plaaslike MunisipaliteitOverstrand
TydsoneUTC+2 (SAST)

Pearly Beach is 'n vakansiedorpie aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is suidoos van Gansbaai in die Rooi-strandveld geleë. Die dorpie het sy naam gekry van die spierwit sand van die strand. Ongeveer 8 km van die kus is Geyser-eiland en Dyer-eiland. Brilpikkewyne en Kaapse pelsrobbe kom op albei eilande voor.


Previous Page Next Page






Pearly Beach CEB Pearly Beach English Pearly Beach ET Pearly Beach Italian Pearly Beach Dutch Pearly Beach NSO IPearly Beach ZU

Responsive image

Responsive image