Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Periode (geologie)
’n Periode is op die geologiese tydskaal ’n tydperk wat korter as ’n eon of era is. Periodes kan wissel van 23 miljoen tot 250 miljoen jaar en word weer verdeel in epogs.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.