Ds. Pieter Mulder | |
![]() | |
Ds. Pieter Mulder
| |
Naam | Pieter Willem Adriaan Mulder |
---|---|
Geboorte | 9 Mei 1943 Roodepoort, Transvaal |
Sterfte | 4 Mei 2005 (op 61) |
Kerkverband | Gereformeerd |
Gemeente(s) | Koedoesrand, 1970–1974 Newcastle, 1974–1977 Potgietersrus-Wes, 1977–1985 Florida, 1985–2003 Noordrand 2003-2005 |
Jare aktief | 1970–2005 |
Kweekskool | Potchefstroom |
Ds. Pieter Willem Adriaan Mulder (noemnaam Pieter, Roodepoort, Transvaal, 9 Mei 1943 – 4 Mei 2005) was tussen 1970 en 2005 predikant in vyf gemeentes van die GKSA, waarvan vier in die destydse Transvaal en een in Natal. Hy is oorlede terwyl hy nog predikant was.