Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Poliep

Poliepe in ’n rifakwarium.

’n Poliep in dierkunde is een van die twee vorms wat in die filum Cnidaria aangetref word; die ander is ’n kwalvorm. Poliepe is min of meer silindries en verleng by die as van die vaasvormige lyf. In alleenloperpoliepe is die voetstuk vas aan die voedingsbodem deur middel van ’n hegskyf bekend as die basaalplaat, terwyl dit in kolonies poliepe aan ander poliepe verbind is, óf direk of indirek. Die orale punt bevat die mondopening en word omring deur tentakels.


Previous Page Next Page






مديخ Arabic Паліпы BE Полип Bulgarian Pòlip Catalan Polyp Czech Polyp (Nesseltiere) German Polyp (zoology) English Polipo EO Pólipo Spanish Polüüp ET

Responsive image

Responsive image