Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Premier van die Oos-Kaap

Die premier van die Oos-Kaap is die regeringshoof van die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die huidige premier van die Oos-Kaap is die agbare Oscar Mabuyane. Hy is 'n lid van die African National Congress. Mabuyane is op 22 Mei 2019 tot provinsiale premier verkies nadat 'n meerderheid van die wetgewerslede vir hom gestem het [1]

  1. Oscar Mabuyane sworn in as new Eastern Cape Premier. Besoek op 25 Junie 2019.

Previous Page Next Page






Premier of the Eastern Cape English 東開普省省長 Chinese

Responsive image

Responsive image