Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


President van die Switserse Konfederasie

Doris Leuthard die huidige president van die Switserse Konfederasie (1 Januarie – 31 Desember 2024)

Die President van die Switserse Konfederasie (Duits: Bundespräsident(in) der Eidgenossenschaft, Frans: Président(e) de la Confédération, Italiaans: Presidente della Confederazione, Romansch: President(a) da la Confederaziun) is die voorsitter van die Switserse Federale Raad, 'n raad wat uit sewe gelykes bestaan. Die president van die konfederasie is dus nie die staats- of regeringshoof van Switserland nie, maar eerder word die hele Switserse Federale Raad as 'n gesamentlike hoof beskou.


Previous Page Next Page