| ||||
Die Qin-dinastie omstreeks 210 v.C. | ||||
Hoofstad | Xianyang | |||
Taal/Tale | Oud-Chinees | |||
Godsdiens | Chinese volksreligie Legalisme | |||
Regering | Monargie | |||
Keiser | ||||
- 221 v.C. – 210 v.C. | Qin Shi Huang | |||
- 210 v.C. – 207 v.C. | Qin Er Shi | |||
Historiese tydperk | Antieke tydperk | |||
- Unifikasie van China | 221 v.C. 221 v.C. | |||
- Oorgawe aan Liu Bang | 206 v.C. 206 v.C. | |||
Bevolking | ||||
- 210 v.C. skatting | 20 000 000 | |||
Geldeenheid | Ban liang-munte |
Die Qin-dinastie (Chinees: 朝, Qín Cháo; 221-206 v.C.) was die eerste keiserlike dinastie van China en het van 221 tot 206 v.C. bestaan. Die dinastie is gestig ná die verowering van ses ander state deur die staat Qin; die stigter was Qin Shi Huang, die eerste keiser van ’n verenigde China. Die staat Qin se naam kom van sy hartland, in die hedendaagse Gansu en Shaanxi.