Radama I | |
---|---|
Koning van Madagaskar | |
Regeer | 1810 – 27 Julie 1828 |
Dinastie | Hova |
Voorganger | Andrianampoinimerina |
Opvolger | Ranavalona I |
Gebore | 1793, Ambohimanga |
Oorlede | 27 Julie 1828 (op 35), Rova van Antananarivo |
Volle naam | Laidama [1] |
Eggenote | Ramavo |
Vader | Andrianampoinimerina |
Moeder | Rambolamasoandro |
Radama I "die Grote" (1793-1828) was die eerste Malgassiese monarg wat deur ’n Europese staat erken is as koning van Madagaskar (1810-1828). Hy het op 18-jarige ouderdom die troon bestyg ná die dood van sy pa, koning Andrianampoinimerina van die Koninkryk Imerina.[2]
{{cite book}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)