Rangi en Papa | ||
Papa en Rangi in ’n stywe omhelsing. | ||
Soort god | Polinesies | |
God van | die lug en aarde | |
Kinders | Tu Rongo Tane Tangaroa Tawhirimatea e.a. |
Die oerpaartjie Rangi en Papa (of Ranginui en Papatuanuku) verskyn in die Maori-mitologie om die oorsprong van die wêreld te verduidelik, hoewel daar baie verskillende weergawes is.[nota 1] In sommige Suideiland-dialekte word Rangi ook Raki of Rakinui genoem.
Verwysingfout: <ref>
tags exist for a group named "nota", but no corresponding <references group="nota"/>
tag was found