Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Rapa Nui (taal)

 
Rapa Nui
Vananga rapa nui 
Uitspraak: [ˈɾapa ˈnu.i]
Gepraat in: Vlag van Chili Chili 
Gebied: Vlag van Paaseiland Paaseiland
Totale sprekers: Sowat 2 700[1]
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Oseanies
   Polinesies
    Oos-Polinesies
     Rapa Nui 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Geen
Gereguleer deur: Geen
Taalbedreigingstatus
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NE Nie bedreig nie
Dit is 'n erg bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: rap
ISO 639-3: rap

Rapa Nui of Rapanui (IFA: ræpəˈnuːi),[2] ook bekend as Pascuaans, is ’n Oos-Polinesiese taal wat op die eiland Rapa Niu, ook bekend as Paaseiland, gepraat word.

Die eiland het sowat 5 761 bewoners (2012-sensus) en is ’n gebied van Chili. Daar bestaan nie sensusbesonderhede oor hoeveel van die bewoners vlot Rapa Nui praat nie – sommige ramings is so laag as 800.[3] Dit is ’n minderheidstaal en baie mense praat ook Spaans; die meeste kinders word nou Spaanssprekend groot. Dié wat Rapa Nui kan praat, leer dit eers later aan.[4]

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Rapa Nui" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2019. Besoek op 11 Julie 2016.
  2. Laurie Bauer (2007), The Linguistics Student's Handbook, Edinburg
  3. Fischer, S.R., 2008. "Reversing Hispanisation on Rapa Nui (Easter Island)". In T. Stolz, D. Bakker, R.S. Palomo (reds.) Hispanisation: The Impact of Spanish on the Lexicon and Grammar of the Indigenous Languages of Austronesia and the Americas. Berlyn: Mouton de Gruyter, ble. 149–165
  4. Makihara, M., 2005a. "Rapa Nui ways of speaking Spanish: Language shift and socialization on Easter Island". Language in Society 34, ble. 727–762.

Previous Page Next Page






لغة رابا نوي Arabic Idioma rapanui AST Rapanui (Sproch) BAR Tataramon na Rapanui BCL Idioma rapanui Catalan Rapa Nui-ngṳ̄ CDO Rapanuiština Czech Rapanui (Sprache) German Rapa Nui language English Rapanuia lingvo EO

Responsive image

Responsive image