Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Refleksologie

Refleksologie is 'n skynwetenskaplike alternatiewe mediese terapie wat gebaseer is op die oortuiging dat die massering van sekere punte op die pasiënt se voete of hande genesende effekte op die liggaam het, omdat die punte deur sommige ongedefinieerde energie lyne aan ander dele van die liggaam gekoppel word.

Daar is geen oortuigende bewyse dat refleksologie effektief vir enige mediese toestand is nie.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Ernst

Previous Page Next Page