Riemvasmaak Konkaib | |
---|---|
Gehug | |
'n Sinkhuisie te Riemvasmaak | |
Koördinate: 28°22′58″S 20°4′58″O / 28.38278°S 20.08278°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | ZF Mgcawu |
Plaaslike Munisipaliteit | Kai !Garib |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,04 km2 (0,40 vk. myl) |
Hoogte | ,8,2 m (2,6 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 694 |
• Digtheid | 670/km2 (1 700/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Riemvasmaak is 'n nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is 12 km noordoos van die samevloeiing van die Moloporivier met die Oranjerivier en naby die Augrabieswaterval.