Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Robert Ritter von Greim

Robert Ritter von Greim (gebore Robert Greim; 22 Junie 1892 - 24 Mei 1945) was 'n Duitse veldmaarskalk. Hy was 'n vegvlieënier in die Eerste Wêreldoorlog. In April 1945, in die laaste dae van die Tweede Wêreldoorlog, het Adolf Hitler von Greim as opperbevelvoerder van die Luftwaffe (Duitse Lugmag) aangestel nadat Hermann Göring weens hoogverraad ontslaan is.

Na die oorgawe van Nazi-Duitsland in Mei 1945, is von Greim deur die Geallieerdes gevange geneem. Hy het op 24 Mei 1945 selfmoord gepleeg in 'n Amerikaans-beheerde gevangenis.


Previous Page Next Page