Rocky Carroll | |
Geboortenaam | Roscoe Carroll |
---|---|
Geboorte | 8 Julie 1963 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rocky Carroll (gebore 8 Julie 1963) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crimson Tide (1995) en Yes Man (2008), en in die televisiereekse Chicago Hope (1994) en NCIS (2003).