Rolls-Royce Holdings plc | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1906 (as Rolls-Royce Limited) 1987 (as Rolls-Royce plc) Mei 2003 (as Rolls-Royce Group plc)[1] |
Hoofkantoor | Londen, Verenigde Koninkryk |
Sleutelpersone | Ian Davis (hoof- uitvoerende beampte) John Rishton (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Lugvaart en verdediging |
Produkte | Burgerlike en militêre vliegtuigenjins, voertuigenjins, tenkenjins, skeepsenjins, turbines en kragopwekkers |
Inkomste | £13 520 miljoen[2] (2022) |
Bedryfsinkomste | £837 miljoen[2] (2022) |
Netto inkomste | £-1 194 miljoen[2] (2022) |
Werknemers | 50 000[3] (2023) |
Webwerf | rolls-royce.com |
Rolls-Royce word sedert 2000 100% deur BMW beheer.
Rolls-Royce plc (Engels: "Rolls-Royce Public limited company") is 'n Britse vervaardiger van vliegtuigenjins, die tweede grootste in die wêreld, na General Electric Lugvaart. Die firma het belange in die siviele, militêre, mariene en energiemarksektore.
Rolls-Royce Limited is in 1971 genasionaliseer. Teen hierdie tyd was die vliegtuigenjins al die belangrikste deel van hul besigheid. Die motorvoertuigfirma is in 1973 onafhanklik verklaar en die huidige Rolls-Royce Limited is in 1987 herprivatiseer. Rolls-Royce is, deur sy militêre vliegtuigafdeling, die wêreld se 16de grootste weermagkontrakteur.[4] In 2005 het onderdeelverkope vir militêre vliegtuie 21% van die groep se verkope uitgemaak, siviele vliegtuigonderdele 53%, die mariene gedeelte 17% en die energiekant 8%.[5]
<ref>
tag; no text was provided for refs named results