Ontdekking | ||||
---|---|---|---|---|
Ontdek deur | Scott S. Sheppard e.a. | |||
Datum | 2000 | |||
Wentelbaaneienskappe | ||||
Wentelbaanradius | 12,1 miljoen km | |||
Baanhelling | 28,2° | |||
Satelliet van | Jupiter | |||
Fisiese eienskappe |
||||
Gem. radius | ~2 km | |||
Oppervlak-temp. |
|
S/2000 J 11 is[1] vermoedelik die tweede verste prograde (met ’n wentelbaan in dieselfde rigting as sy planeet), onreëlmatige maan van Jupiter. Dit is eers beskou as lid van die Himalia-groep,[2] maar sy wenteleienskappe is nie goed bepaal nie.
Die maan is vermoedelik sowat 4 km in deursnee en wentel op ’n gemiddelde afstand van 12 miljoen km elke 274 dae om Jupiter, met ’n inklinasie van 28,2° (tot Jupiter se ewenaar) en met ’n afwyking van 0,21.[3]
<ref>
tag; no text was provided for refs named JPL-SSD