Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sagtebal

Piktogram wat Sagtebal aandui
Sagtebal spel word gespeel
Die bal

Sagtebal (Engels: Softball) is 'n spansport wat veral in die Verenigde State populêr is. Sagtebal is verwant aan bofbal en die reëls van die twee sporte stem tot 'n groot mate ooreen. Die bal word egter onderarm gegooi na die kolwer. Balle is ook groter as die wat vir bofbal gebruik word. As die spel binnehuis gespeel word, word 'n bal met 'n sagter tekstuur gebruik.

Laerskole speel met kleiner balle 11" en Hskole 12".

Die bal was oorspronklik wit gewees maar later verander na geel sodat kolwer die bal beter kan sien.


Previous Page Next Page






كرة لينة Arabic سوفتبول ARZ Sóftbol AST Софтбол BA Софтбол BE Софтбол Bulgarian Softbol Catalan Softball Czech Softball Danish Softball German

Responsive image

Responsive image