Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sagtewarepoort

'n Sagtewarepoort (dikwels slegs 'n poort genoem) is 'n virtuele dataverbinding wat gebruik kan word deur programme om data direk uit te ruil in plaas daarvan om 'n lêer of ander tydelike stoortoestel te gebruik. Die algemeenste hiervan is die TCP en UDP poorte wat gebruik word om data tussen rekenaars op die Internet uit te ruil.

In vloeigebaseerde programmering is 'n 'poort' 'n benoemde punt van kontak tussen 'n proses en 'n verbinding.


Previous Page Next Page