Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Saint-Nazaire

Saint-Nazaire

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région Pays de la Loire
 Département Loire-Atlantique
 Koördinate 47°16′N 2°12′W / 47.267°N 2.200°W / 47.267; -2.200
 Oppervlakte:  
 - Totaal 46,79 vk km
 Hoogte bo seevlak 0–47 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 72 295
 - Bevolkingsdigtheid 1 500/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester David Samzun (PS)
 Amptelike Webwerf mairie-saintnazaire.fr

Saint-Nazaire is 'n hawedorp aan die Franse kus by die monding van die Loirerivier, ongeveer 45 km wes van Nantes in die département Loire-Atlantique. Die dorp het ontwikkel uit Carbilo, 'n ou Galies-Romeinse hawe. Gedurende die veertiende en vyftiende eeue was die nedersetting deur die hertoë van Brittanië beheer. Gedurende die Franse rewolusie het dit eers onder Franse beheer gekom en sy huidige naam gekry. Gedurende die negentiende eeu het die hawe sy grootste ontwikkeling ondergaan.

Gedurende die Eerste Wêreldoorlog het die Amerikaanse Magte groot gedeeltes van die hawe herbou om voorrade vir hulle magte aan land te kry.

In die Tweede Wêreldoorlog, op 28 Maart 1942, het die Britse Kommando Magte die hawe binnegeval om Duitse duikboot vasmeerplekke en droogdokke te vernietig, met groot lewensverlies.

Die RMS Queen Mary 2 is hier gebou.


Previous Page Next Page






Sant-Nazer AN سان نازير Arabic سان نازير ARZ Saint-Nazaire AST سن-نزر AZB Сен-Назер BE Сен Назер Bulgarian Saint-Nazaire BM Sant-Nazer BR Saint-Nazaire (Loira Atlàntic) Catalan

Responsive image

Responsive image