Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Sandra Bullock
Sandra Bullock
Bullock in 2013 by die Australiese première van The Heat.
Geboortenaam
Sandra Annette Bullock
Geboorte
26 Julie 1964 (1964-07-26) (60 jaar oud)
Sandra Annette Bullock (gebore 26 Julie1964)[1] is ’n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is een van Hollywood se bes betaalde aktrises[2] en het al ’n Oscar en Golden Globe gewen. Die tydskrif People het haar in 2015 aangewys as "die mooiste vrou".[3]