Satyrium | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Tribus: | Orchideae |
Subtribus: | Orchidinae |
Genus: | Satyrium Sw., (1800) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Satyrium (trewwa) is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Orchidaceae. Die genus is in 1800 deur die plantkundige Olof Swartz geskep en vernoem na die Sater uit die Griekse mitologie. Spesies van die genus kom in Afrika en Asië voor.[1] Nege-en-twintig van die spesies is deel van die fynbos.[2]