Sauropsida Tydperk: Mississippium-Holoseen 312–0 m. jaar gelede | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Die skilpad en die eend is albei souropsides. | ||||||||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
| ||||||||||
Subgroepe | ||||||||||
Sauropsida ("akkedisgesigte") is ’n groep amniote wat alle bestaande reptiele en voëls asook hul uitgestorwe voorsate insluit. Sauropsida word onderskei van Synapsida, wat soogdiere en hul uitgestorwe voorsate bevat.