Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sentraaldistrik, Botswana

Sentraaldistrik

Land: Vlag van Botswana Botswana
Hoofstede: Serowe
Oppervlakte: 147 730 km²
Bevolking: 563 260 (2001)
Bevolkingsdigtheid: 3,81/km²

Die Sentraaldistrik is die grootste van die nege distrikte in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Die Tuli-blok is deel van die distrik. Dit het in 2001 'n bevolking 563 260 gehad en sy hoofstad is Serowe. Dit grens in die noordooste aan sy buurland Zimbabwe en in die suidooste aan Suid-Afrika.

Distrikte van Botswana

ChobeGhanziKgalagadiKgatlengKwenengNoordoosNoordwesSentraalSuidSuidoos


Previous Page Next Page