Serowe | |
---|---|
Dorp | |
'n Satellietbeeld van Serowe | |
Koördinate: 22°23′S 26°43′O / 22.383°S 26.717°O | |
Land | Botswana |
Distrik | Sentraaldistrik |
Subdistrik | Serowe/Palapye |
Bevolking | |
• Totaal | 90 000 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Areakode | 463xxxx |
Webwerf | http://www.serowe.net |
Serowe is een van die grootste dorpe in Botswana. Dis die hoofstad van die Sentraaldistrik en was ook voorheen die grootste nedersetting in die sentraaldistrik, maar Palapye is nou groter.