Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Skerptandbaber

Skerptandbaber
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. gariepinus
Binomiale naam
Clarias gariepinus
(Burchell, 1822)
'n Skerptandbaber in 'n bak.
Jong skerptandbabers wat in Rishon Le-Zion (Israel) se rioolstelsel gevang is.

Die skerptandbaber (Clarias gariepinus) is 'n varswatervis wat voorkom in die Oranjerivierstelsel en alle ander riviere noordwaarts in Suider-Afrika; dit kom feitlik oor die hele Afrika voor. Dit staan ook bekend as die baber en in Engels as die Sharptooth catfish.


Previous Page Next Page