Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Skuilnaam

Voorblad van Jacob Daniël du Toit se digbundel, Trekkerswee wat onder die skuilnaam Totius gepubliseer is.

'n Skuilnaam of pseudoniem is 'n uitgedinkte vals naam wat 'n skrywer of kunstenaar gebruik om sy werk te publiseer of bekend te stel. Die skuilnaam word ook soms in Frans aangedui as die: nom de plume.

Skuilname word gebruik om ongewenste publieke aandag van die kunstenaar af weg te hou en 'n duidelike skeiding tussen die werk en die kunstenaar se persoonlike lewe te bewerkstellig. Dit kan ook gebruik word om die bepaalde kunstenaar se identiteit, geslag of ras weg te steek. In vroeë tye, veral tydens die Victoriaanse tydperk, kon vroue ook nie self boeke skryf nie, en is die boeke dikwels onder 'n manlike skuilnaam gepubliseer.


Previous Page Next Page






Pseudonym ALS Pseudonimo AN اسم مستعار Arabic Nomatu AST Təxəllüs AZ Псевдоним BA Nama pèdèngan BEW Псевдоним Bulgarian ছদ্মনাম Bengali/Bangla འགྱུར་མིང་། BO

Responsive image

Responsive image