Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Slag van Cuito Cuanavale

colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Slag van Cuito Cuanavale
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Deel van Angolese Burgeroorlog en Suid-Afrikaanse Grensoorlog
Datum 10 September 1987 – Maart 1988
Ligging 15°09′50″S 19°10′23″O / 15.16389°S 19.17306°O / -15.16389; 19.17306 (Slag van Cuito Cuanavale)
Cuito Cuanavale, Angola
Resultaat Resultaat betwis. Aanspraak op oorwinning deur beide kante.
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Strydende partye
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | Vlag van Angola FAPLA
Vlag van Kuba Kuba
SWAPO
ANC (MK)

Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
UNITA
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Aanvoerders
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | Vlag van Kuba Leopoldo "Polo" Cintra Frias [1]

Vlag van Suid-Afrika Kol. Deon Ferreira
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Sterkte
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | 40 000 gesamentlik geskat

11 000-12 000 gesamentlik geskat (3 000-4 000 SAW; 8 000 UNITA)
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" Ongevalle en verliese
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;

" | - 14 Kuba[1] (Amptelik)
- skattings wissel van 900 tot 4000 altesaam[2]

- 31 SA Weermag(Amptelik)
- Unita- 3 000 geskat

Die Slag van Cuito Cuanavale was een van die mees betekenisvolle gebeurtenisse van die Angolese Burgeroorlog (1975 tot 2002) asook die Suid-Afrikaanse Grensoorlog. Die Kubaanse, Angolese en Suid-Afrikaanse leërs het in 1987 daar slaags geraak in 'n veldslag wat bestempel is as die grootste in Afrika sedert die Tweede Wêreldoorlog.[3] Met albei kante wat op 'n oorwinning aanspraak gemaak het, word dit egter allerweë as 'n keerpunt in die Angolese Burgeroorlog beskou wat gelei het tot die uiteindelike onttrekking van Kubaanse, Suid-Afrikaanse en ander buitelandse troepe uit Angola.

  1. "HISTORIA / Cuito Cuanavale – CubaNet News – Noticias de Cuba / Cuba News". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2008. Besoek op 22 Maart 2008.
  2. Crocker, Chester A (1992). High Noon in Southern Africa: Making Peace in a Rough Neighborhood. W.W. Norton. ISBN 0-393-03432-1.
  3. Crocker, Chester A (1992). High Noon in Southern Africa: Making Peace in a Rough Neighborhood. W.W. Norton. ISBN 0-393-03432-1

Previous Page Next Page