Slag van Italeni | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Groot Trek | |||||||
Piet Uys en sy seun Dirkie sterf in die slag, soos in die Voortrekkermonument uitgebeeld | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Voortrekkers | Zoeloe-koninkryk | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Piet Uys† Hendrik Potgieter |
Onbekend | ||||||
Sterkte | |||||||
347 berede Boere | ± 8 000 voetvolk | ||||||
Ongevalle | |||||||
10 dood | onbekend |
Die Slag van Italeni was ’n veldslag wat gedurende die tydperk van die Groot Trek plaasgevind het by 28°29′6″S 31°16′27″E / 28.48500°S 31.27417°O in wat tans KwaZulu-Natal in Suid-Afrika is, tussen die Voortrekkers en die Zoeloes.[1]