Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Slukderm
Die slukderm (Latyn: oesophagus) is 'n orgaan van die spysverteringstelsel in die dierlikeliggaam. Dit is betrokke by die vervoer van voedsel ná die kou- en slukproses na die tweede fase van spysvertering, in die maag.