Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Spaanse griep in Suid-Afrika

Die Spaanse griep (die Groot Griep, die "driedagsiekte") is die grootste en ergste natuurramp wat Suid-Afrika nog ooit getref het en daarby is die land erger geraak as die meeste ander lande. Dit het 'n onuitwisbare invloed gehad op die demografiese, sosiale, ekonomiese, mediese, kulturele, sielkundige en kerklike karakter van die hele Afrika suid van die Sahara vir ten minste een geslag.


Previous Page Next Page