Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Spatalla

Wolbosse en slangkoppies
Spatalla longifolia
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Subtribus: Leucadendrinae
Genus: Spatalla
Salisb.
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Spatallopsis E.Phillips

Spatalla (wolbosse en slangkoppies) is 'n genus wat hoort tot die familie Proteaceae. Die genus bevat 20 spesies en almal is endemies aan die Kaapse floraryk waar dit met die fynbos geassosieer word. Die spesies is almal klein struike.[1][2] Die meeste spesies se status is bedreig volgens die IUBN-rooilys.[3] In Engels staan die plantgenus as die spoons bekend.

  1. Festus, Benjamin (2012). "Spatalla mollis". PlantZAfrica (in Engels). South African National Biodiversity Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2016. Besoek op 21 Mei 2013.
  2. Paterson-Jones, Colin (2007). Protea. Struik. p. 48. ISBN 9781770075245.
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named redlist

Previous Page Next Page






Spatalla CEB Spatalla English Spatalla Spanish Spatalla Polish Spatalla Portuguese Spatalla Swedish Spatalla WAR

Responsive image

Responsive image