Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Speelpakkie

'n Speelpakkie is 'n item van onderklere wat bestaan uit 'n alles-in-een ontwerp waar die boonste helfte, soortgelyk aan 'n negligee, verbind is aan die onderste helfte, soortgelyk aan 'n broekie of "panty". Die speelpakkie bestaan ook in die hoofstroom mode as 'n kleretipe. Dit is tipies 'n korter weergawe van die springpak, en het gewild geword in die 1970's.

Dit word gewoonlik gemaak van sagte materiale vir aanddrag, of trui- en terry-handdoekstof vir informele somerdrag. Sedert 2006 beleef die speelpakkie, jumpsuit en katpak 'n oplewing in hoofstroommode.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Previous Page Next Page






Playsuit (lingerie) English

Responsive image

Responsive image