Spikkel-skreeubaber | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. nigromaculata
|
Binomiale naam | |
Synodontis nigromaculata | |
Sinonieme | |
Die Spikkel-skreeubaber (Synodontis nigromaculatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Okavango- en boonste gedeelte van die Zambeziriviere in Suider-Afrika. Hulle kom ook voor in die Kongorivier, Kasairivier en Tanganjikameer. In die Caprivi staan die vis bekend as die Gespikkelde knorvis terwyl die vis in Engels bekend staan as die Spotted squeaker.