Stegosauria | |
---|---|
![]() | |
Die skelet van ’n stegosourus (National Museum of Natural History). | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Superfamilie: | Stegosauria (Marsh, 1877)
|
Subgroepe | |
Stegosauria | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||||
|
Stegosauria, of die stegosouriërs, is ’n superfamilie plantvretende dinosourusse wat in die Jura- en Vroeë Kryt-periode voorgekom het, hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond in wat nou Noord-Amerika en China is. Dit is onseker presies waar hulle ontstaan het; die vroegste fossiele van stegosouriërs is in China gevind, maar dele is ook in Suid-Engeland ontdek.
Die genus Stegosaurus, van waar die groep sy naam kry, is verreweg die bekendste stegosouriër.