Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sterrestelselswerm

Die sterrestelselswerm Abell 1689.

’n Sterrestelselswerm of swerm sterrestelsels is ’n groot groep sterrestelsels wat deur onder meer hul onderlinge swaartekrag bymekaar gehou word. ’n Swerm kan uit tientalle tot duisende sterrestelsels bestaan. In die Abell-katalogus is 4 073 sterrestelselswerms opgeneem.


Previous Page Next Page