Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Strand

Vir die gelyknamige dorp, sien Strand, Wes-Kaap.
'n Strand.
Pichilemu-strand
Vina del mar-strand

'n Strand is 'n relatief oop landstrook langs die kuslyn. Strande het gewoonlik min indien enige plantegroei en is met sand of fyn gruis gedek. Strande loop skuins afwaarts na die water en branders, waar dit in die seebodem oorgaan.

Baie mense hou daarvan om langs strande te stap, te swem of te lê en sonbruin. Die gewildste strande het gewoonlik fyn wit of lig-gekleurde sand en warm water om in te swem. Dit is 'n trekpleister vir toeriste en vakansiegangers.

Swemdrag, soos 'n swembroek of baaikostuum, word gewoonlik op strande gedra. Daar bestaan ook afgebakende strande vir nudiste waar klere opsioneel is of selfs glad nie toegelaat word nie.

Skets van die oseaan en 'n strand. Jammer, die etikette is in Italiaans

Previous Page Next Page






Placha AN شاطئ Arabic ܣܦܪ ܝܡܐ ARC شط ARZ Sablera AST Çimərlik AZ Baybayon BCL Пляж BE Пляж (марскі) BE-X-OLD Panté BEW

Responsive image

Responsive image