Die Suid-Afrikaanse Geografiese Nameraad (SAGNR) is die amptelike regeringsliggaam in Suid-Afrika wat die uitvoerende tak van die sentrale regering (deur die Minister van Kuns en Kultuur) adviseer op nuwe geografiese name sowel as die verandering van bestaande geografiese name.[1]