Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Sunday Times


The Sunday Times is 'n Engelstalige koerant wat elke Sondag deur Avusa Media Limited uitgegee word. Die koerant het 'n geouditeerde sirkulasie van 504 000 eksemplare en 'n weeklikse leserstal van 3,2 miljoen mense, wat dit die grootste naweekkoerant in Suid-Afrika maak. Die koerant is in 1906 gestig.

Die koerant is bekend vir hulle kritiek teen die regering. Voorbeelde hiervan:

  • Hulle het die korrupsie tydens die VS$6 miljard-wapentransaksie-skandaal ontbloot.
  • Op 5 November 2007 is berig dat 'n konsortium met senior regeringsamptenare 'n bod ingesit het om 100% van Avusa Media Limited (voorheen Johnnic Communications), die maatskappy wat Sunday Times besit, te bekom.[1]
  1. The Guardian

Previous Page Next Page






The Sunday Times (Südafrika) German Sunday Times (South Africa) English The Sunday Times (Afrique du Sud) French Sunday Times (Zuid-Afrika) Dutch

Responsive image

Responsive image