Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Supermassiewe swartkolk
’n Supermassiewe swartkolk is ’n swartkolk met ’n massa van tussen 105 en 1010sonmassas. Wetenskaplikes is oortuig daarvan daar is supermassiewe swartkolke in die middel van die meeste sterrestelsels, ook ons eie Melkweg.
↑
Oldham, L. J.; Auger, M. W. (Maart 2016). "Galaxy structure from multiple tracers - II. M87 from parsec to megaparsec scales". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. 457 (1): 421–439. arXiv:1601.01323. Bibcode:2016MNRAS.457..421O. doi:10.1093/mnras/stv2982.