Swartruggens | |
---|---|
Ou spoorwegstasie op Swartruggens | |
Koördinate: 25°39′S 26°42′O / 25.650°S 26.700°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Bojanala |
Munisipaliteit | Kgetlengrivier |
Stigting | 1875 |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,74 km2 (4,15 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 969 |
• Digtheid | 183/km2 (470/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 52.3% |
• Indiërs/Asiërs | 5.5% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 39.5% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 57.4% |
• Tswana | 21.9% |
• Engels | 14.1% |
• Zoeloe | 1.7% |
• Ander | 4.9% |
Poskode (strate) | 2835 |
Poskode (posbusse) | 2835 |
Skakelkode | 014 |
Swartruggens[2] is 'n dorp in die ooste van die Noordwesprovinsie, in Suid-Afrika. Dis aan die Elandsrivier geleë en die N4 loop deur die dorpie.