Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Syfer
'n Syfer is 'n simbool wat gebruik word om die waarde van 'n getal mee voor te stel. In plaas daarvan om die woordeen uit te skryf, kan 'n persoon byvoorbeeld die simbool 1 skryf.